Olympia Dukakis

Olympia Dukakis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1962–2021
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Olympia Dukakis (20 Junie 19311 Mei 2021) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Moonstruck (1987), Steel Magnolias (1989), In the Land of Women (2007), en Cloudburst (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy